•  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

NETBAL BOKSBURG

3 SPANNE EINDIG ONDER TOP 15 SKOLE IN LAND

Duineveld se o.14, o.16 en o.19 spanne het deurgedring na die Suid Afrikaanse Top Skole Netbal Kampioen-
skappe wat plaasgevind het in Boksburg. Daar het die spanne teen die land se bestes in elke provinsie meegeding.

Die spanne het uitstekend gevaar en al drie het onder die top 15 skole in die land geëindig.

0/14 - 10 de posisie

0/16 - 15 de posisie

0/19 - 13 de posisie

Uitslae was as volg:

 

0/14

o/14 Verloor teen Potch Gimnasium 12-16

o/14 Verloor teen Nelspruit 13-14 
o/14 Wen teen Hudsonpark, Oos-Kaap 20-11
o/14 Wen teen Ben Vorster 17-12
o/14 Gelykop teen Helpmekaar 13-13
o/14 Wen teen Framesby 18-14
o/14 Wen Paarl Gimnasium 17-12 
o/14 Verloor teen Oranje Meisies 13-20

0/16


o/16 Wen teen Pietersburg Hoërskool 21-7
o/16 Verloor teen Waterkloof 4-18

o/16 Wen teen Nelspruit 26-10
o/16 Verloor teen Rustenburg 4-24
o/16 Verloor teen Nico Malan 12-16
o/16 Verloor teen Durbanville 8-13
o/16 Verloor teen Sentraal 7-15

0/19


o/19 Verloor teen Brandwag 13-19

o/19 Verloor teen Potch Gimnasium 16-32

o/19 Verloor teen Eldoraigne 19-36
o/19 Wen teen Secunda 27-14
o/19 Wen teen Pietersburg 25-14
o/19 Verloor teen Sentraal 22-40

o/19 Wen teen Nelspruit 24-22
o/19 Wen teen Jim Fouche 40-22


o.14 Netbal resize

                                     Juf. R Becker saam met die 0/14 netbalspan