•  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

TENNIS: NOORD KAAP PROEWE 2017

Ons tennisspelers het van 19 tot 21 Januarie aan die Noord Kaap tennisproewe deelgeneem. Tien van die 15 spelers is in Noord Kaap spanne opgeneem.

Abhe Folscher is as nommer twee speler in die o.14 span opgeneem.

Melisa van Zyl is as die nommer vyf speler in die o.16 span opgeneem.

Talana Rossouw is as die nommer ses speler in die o.16 span opgeneem.

Ane Jonas is as die nommer ses speler in die o.17 span opgeneem.

Carli Thomas is as die nommer twee speler in die o.17 span opgeneem.

Joline van Zyl is as die nommer vier speler in die o.17 span opgeneem.

 

Loubsher Nel is as die nommer ses speler in die o.14 span opgeneem.

Muller du Plessis is as die nommer drie speler in die o.15 span opgeneem.

George Brink is as die nommer vyf speler in die o.16 span opgeneem.

Connie Conradie is as die nommer vyf speler in die o.19 span opgeneem.

IMG 0721 Meisies resize

Die meisies wat aan die Noord Kaap tennis proewe deelgeneem het is van links,
voor: Ahbe Folscher, Bernice Nel, Ane Jonas en Joline van Zyl.
Agter: Charnie Kuhn, Talana Rossouw, Melisa van Zyl, Elize Human en Carli Thomas.

 

IMG 0724 Seuns resize

Die seuns wat aan die Noord Kaap Tennis proewe deelgeneem het is van links, 
voor:   Johan Brink, Loubsher Nel en Lohan van Zyl. 
Agter: George Brink, Muller du Plessis en Connie Conradie.