•  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

KLEUREATLETIEK 2017

Ons het vanjaar 'n uitsonderlike Kleure Atletiekbyeenkoms aangebied. Die dag was gekenmerk deur massa deelname, heerlike gees en 'n magdom rekords wat gebreek is.

 'n Totaal van 21 rekords is deur die loop van die oggend gebreek.

Sanmarie Visser het die  o.14 meisies 400 meter en diskusgooi rekords gebreek.

Karli Bekker het die o.14 meisies 800 meter en 3000 meter  rekords gebreek.

Brenda du Toit het die o.14 meisies 90 meter hekkies, 300 meter hekkies en verspring rekords gebreek.

Danel Taljaard het die o.15 meisies gewigstoot rekord gebreek.

In die o.17 meisies ouderdomsgroep het Carli Thomas die driesprong rekord gebreek, Melinke Blaauw die gewigstoot rekord en Elme Slabber die hamergooi rekord.

Tammy-Lee Visagie het die o.19 meisies diskusgooi rekord gebreek.

AJ van Niekerk het die o.14 seuns 3000 meter rekord gebreek.

In die seuns o.15 ouderdomsgroep het Christiaan Engels die 100 meter rekord en Louis de Raan die hamergooi rekords gebreek.

In die o.17 seuns ouderdomsgroep het Valdo Pieters die 110 meter hekkies rekord gebreek en Jannie Visser die diskusgooi en hamergooi rekords gebreek.

Sebastiaan Jobb het in die seuns o.19 ouderdomsgroep die 100 meter rekord, die 200 meter rekord en die verspring rekord gebreek. Coenie Kotze het die spiesgooi rekord gebreek.

Nicolaas Smit Lorenco van der Merwe George Weston Chrizelle van Heerden Elandrie Visser Yentl van Wyk resize

                                                           Witspan dirigente

Sebastiaan Jobb Michane Lombaard Jovan Oosthuizen Nandia Kruger Corli Kruger en Gideon Rossouw resize 

                                         Rooispan dirigente

Ruan de Bruyn Llewellyn Eilerd Connie Conradie Marius BurgerMelanie Coetzee Chane Hanekom Marisca Cilliers Lara Barnard resize

                                   Blouspan dirigente

Sanmarie Visser resize

Sanmarie Visser besig om die diskusgooi rekord te verbeter.

Karli Bekker resize

Karli Bekker opppad om die 800 meter rekord te verbeter.

melinke blaauw resize

Melinke Blaauw besig om die gewigstoot rekord te verbeter.

Tammy-Lee Visagie resize

Tammy-Lee Visagie besig om die diskusgooi rekord te verbeter.

Jannie Visser resize

Jannie Visser besig om die diskusgooi rekord te verbeter.

Sebastiaan Jobb resize

Sebastiaan Jobb het drie rekords verbeter.

Coenie Kotze resize

Coenie Kotze besig om die spiesgooi rekord te verbeter.

Danel Taljaardt resize

Danel Taljaard besig om die gewigstoot rekord te verbeter.