•  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

TOEKENNINGSAAND VIR ONDERWYSERS IN KIMBERLEY

Die personeel is verlede week tydens 'n prestige toekenningsaand in Kimberley vir hul uitslae in die 2016 matriekeksamen vereer.

Deur na die gemiddelde uitslae te kyk van die matrieks van 2016 was vyf vakspanne van Duineveld eerste geplaas in die Noord-Kaap, drie vakspanne tweede in die Noord-Kaap en een vakspan derde in die Noord-Kaap.

Die vakke wat die beste in die Noord-Kaap gevaar het is Elekriese Tegnoligie aangebied deur Pieter Louw, Afrikaans Huistaal aangebied deur Betsie van Niekerk, Hermine Barnard, Leroena Maass en Sharlene Venter, Geografie aangebeid Riana Becker, Meganiese Tegnologie aangebied deur Jaco Liebenberg en Nico Smit en Inligtingstegnologie aangebeid deur Hanro Viviers.

Die vakke wat twee beste presteer het in die Noord-Kaap is Ekonomie aangebied deur Lizelle du Plessis, Engels Eerste Addisionele Taal aangebeid deur Meghan Loots, Charmaine Nel en Lizette Slabber en Lewensorientering aangebied deur Madre Steyn Ne Monique Aspeling.

Rekenaarstoepassingstegnoligie aangebied deur Ilza Taute en Riana Becker was derde in die Noord-Kaap.

Wanda Rossouw, een van Duineveld se Fisiese Wetenskap onderwysers het 'n spesiale toekenning ontvang vir haar kreatiewe gebruik van HeyScience in 2016.

 

IMG 1614 Tegniese manne resize 

Van links is Nico Smit, Jaco Liebenberg en Pieter Louw.

IMG 1616 Wanda Rossouw resize                    

                              Wanda Rossouw

IMG 1618 Hanro resize

                           Hanro Viviers

IMG 1620 Engelse juffrouens resize

Van links is Meghan Loots, Lizette Slabber en Charmaine Nel

IMG 1622 Afr juffrouens resize

Van links is Leroena Maass, Sharlene Venter, Hermine Barnard en Betsie van Niekerk

IMG 1624 LO juffrouens resize

Van links is Madre Steyn en Monique Aspeling

IMG 1626 Riana resize

                         Riana Becker

IMG 1627 Lizelle resize

                      Lizelle du Plessis

IMG 1630 Ilza en Riana resize

Van links is Ilza Taute en Riana Becker