•  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

ESKOM EXPO VIR JONG WETENSKAPLIKES

Duineveld presteer by Eskom Expo vir Jongwetenskaplikes te Boksburg gedurende 6 – 9 Oktober 2015.

 Isabella Maritz ontvang ‘n silwer-toekenning vir haar “G-water projek” en staan ‘n kans om Suid-Afrika internasionaal te gaan verteenwoordig.

 Lara Steenkamp en Chrisna Opperman ontvang ook ‘n silwer-toekenning vir hul projek “The Black Radiator” asook R10 000 as ‘n spesiale toekenning in die Kategorie :  African Innovation.  Hulle staan ook ‘n verdere kans om nog ‘n toekenning te ontvang.

 

Chrisna Oppermann Resize

 

 Chrisna Oppermann, Lara Steenkamp en Isabella Maritz