•  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

NOORD-KAAP SKAAK TOERNOOI

VELTIES PRESTEER BY NOORDKAAP SKAAKTOERNOOI

9 van Hoėrskool Duineveld se leerders het die afgelope naweek aan 'n Noord-Kaap Skaaktoernooi deelgeneem.
Roelof van der Merwe, Willers Venter en Willemien Bester eindig onderskeidelik eerste, tweede en derde in die onder 18 afdeling. Justin Feris eindig tweede in die onder 16 afdeling.  Algeheel eindig Roelof van der Merwe eerste, Willers Venter derde en Justin Feris vierde.  Lyle Maasdorp en Declon Pretorius eindig algeheel onderskeidelik sesde en agste uit 36 deelnemers.  Baie gelyk aan hierdie leerders met hul puik prestasie.

Skaak resize 2de kwartaal

Roelof van der Merwe, Willers Venter, Willemien Bester en Justin Feris