•  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

HERMERK VAN GR. 12 2015

Nadat seker matriekvraestelle van 2015 hermerk is het die Hoërskool Duineveld drie nuwe prestasies om op trots te wees.

Du Toit Anel resize

Anel du Toit het ook nou 'n gemiddelde A na die hermerk. Sy is dus die 9de A gemiddelde kandidaat van die skool.

 Kuhn Carlo  resize

Carlo Kuhn het nou 6 vak A's teenoor sy vorige 4 vak A's.

 Schmidt Gretchen Resize

Gretchen Schmidt het nou 7 vak A's teenoor die 5 vak A's wat sy gehad het.