•  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

WESTERN MOUNTED GAMES

Veltie ruiters gekies vir NK span

Ons ruiters (Lara Barnard, Danielle du Plessis, Esta Burger, Carla Badenhorst, Willie van Zyl en Jasson Botes) het die naweek van 15 September 2015 aan die laaste kwalifiserende rondte van die South African Western Mounted Games deelgeneem.

Die volgende is in die Noord-Kaap span opgeneem wat 2-4 Oktober aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe van die Western Mounted Games te Misty Meadows gaan deelneem:

Lara Barnard, Esta Burger, Jasson Botes en Danielle du Plessis.

Mounted games resize