•  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

SEWES 2017

Sebastiaan Jobb is uitgenooi om saam met 20 ander spelers van regoor die land die SARU Nasionale 7's oefenkamp van 24-26 Februarie by te woon. Die oefenkamp sal dien as proewe vir die Windhoek 7's wat plaasvind op 3 en 4 Maart 2017.

Hy is die enigste speler uit die Griekwas-groep wat gevra is om die oefenkamp by te woon.


Sebastiaan Jobb resize 

Sebastiaan Jobb