•  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

SKAAK: DISTRICT ELIMINATIONS

Skaakspelers het die naweek van 17 Maart aan die District Eliminations by die Hoërskool Upington deelgeneem. Die skole skaakkompetisie is gereël deur die Onderwysdepartement in samewerking met die ZFM Skaakfederasie. 

In die o.18 seuns afdeling eindig Declon Pretorius sewende, Andreas Engelbrecht vyfde en William Nel eerste.

In die o.18 meisies afdeling eindig Charlize de Beer vierde en Etrecia Badenhorst derde.

In die o.15 seuns afdeling eindig Stehan Kruger sesde en Driaan Hanekom derde.

In die o.15 dogters afdeling eindig Jessie van der Walt vierde, Mia Poolman tweede en Abigail Basson eerste.


William en Driaan resize 

Van links is William Nel, Abigail Basson, Mia Poolman en Driaan Hanekom