•  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

Klerebank

Kontaknommers: Linda Liebenberg 0722696399 of skoolkantoor: 054-3388222

Dogters Seuns
Somersdrag Rompies Dasse
Dasse
Wintersdrag Kleurbaadjies Kleurbaadjies
Truie Truie
Serpe Serpe
Sportdrag Netbaltoppies Rugbytruie
Netbalrompies Rugbykouse
Tennistoppies Tennishempies
Hokkierompies Tennisbroeke
Sweetpakke Hokkiehempies
Ry-hempies (Veltiehempie) Ry-hempies (Veltiehempie)
Ry-broekies (Veltiebroekie) Ry-broekies (Veltiebroekie)
Sweetpakke

Tweedehandse klere ook beskikbaar om te kom besigtig.

Tye van klerebank
1ste week voor skool begin aan begin van elke jaar. ( 9 - 5 uur) Elke 1ste pouse dwarsdeur die jaar.