Leierskap - Leerders
Ons bied aan leerders die geleentheid om hul potensiaal as leiers te ontdek en uit te bou. Verskeie kampe en seminare word aangebied waaraan Velties kan deelneem om bestuursvaardighede te bemeester en leierskapsvaardighede te ontwikkel. Hoërskool Duineveld het al op vele gebiede leiers opgelewer wat die samelewing steeds op verskeidenheid terreine dien.
- 2 HOOFLEIERS
- 2 ONDERHOOFLEIERS
- GRAADRAAD
- VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS (VRL)
- KOSHUISPREFEKTE
- VERSKEIE BESTURE EN RAAD
- TOERISMERAAD
GRAAD 12 VLR 2021
HOOFLEIERS - SKOOL
Hoofseun: Igmon Terblanche | Hoofdogter: Ahbé Folscher |
Onderhoofseun: Franco du Plessis | Onderhoofdogter: Talitha Liebenberg |
Gideon Breedt |
Karli Bekker |