•  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

MEJ. VELTIELAND 2019

Met Ivan Roux as die gaskunstenaar van die aand is die 22ste Mej Veltieland gekroon.

Die tema van die aand was “DROOM”. Elke finalis het die geleentheid gehad om die gaste en beoordeelaars te verras met hul kreatiewe uitrustings.

Hulle het eerste verskyn as feetjies, helde en karakters uit sprokiesverhale.

Daarna het hulle verskyn in uitrustings van hulle toekomstige drome….”Little girls with dreams become women with vision. Dare to dream BIG!”

Die finaliste het toe almal se asems weggeslaan met hulle skoonheid, toe hulle verskyn het in uitrustings van die ontwerper Alta Strauss.

'n Glansgeleentheid soos uit ‘n sprokiesverhaal, wat elke Veltie van 2019 sal onthou.

 

Mej Veltieland 1 resize