•  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

TONEEL 2018

Die Veltie toneelspelers het aan drie toneelfeeste die afgelope jaar deelgeneem en besonders goed gevaar. Die vier toneelproduksies onder regie van Annerie Burger wat aan die toneelfeeste deelgeneem het, was Taal nommer elf, Skool, Mallewales en Droomstelers.

Die vier produksies het aan die Namakwaland Toneelfees in Springbok, die Logan Toneelfees in Fraserburg en die Montagu Youth Arts Festival deelgeneem. Die uitslae is soos volg.

Taal Nommer Elf:

Springbok:

Kostuums - silwer
Ryno von Wielligh - brons
Emae Fourie - brons
Izelle Lourens - brons

Fraserburg:

Kristy Gilbert - Silwer
Emae Fourie - Silwer
Dawid Hayes - Brons
Ryno von Wielligh - Brons
Marli Fourie - Brons 
Mila Slabber - Brons
Mike Basson - Brons
Leigh Coetzee - Brons 
Hilde Burger - Brons 
Berta Brand - Brons 
Jodeen Markram - Brons
Izelle Lourens - Brons
Nicky Loots - Brons
Anerie Burger (regisseur) - Brons

 

SKOOL:

Springbok:

Regisseur Anerie Burger - silwer
Phillip Willers - silwer
Stephanie van Heerden - silwer
Matthew Moore - brons
Etricia Badenhorst - brons

Fraserburg:

Stephanie van Heerden - Goud
Phillip Willers - Goud
Linet Smit - Goud
Dawie 
David F Malan - Silwer
Leilani Denil - Silwer
Matthew Moore - Brons
Brendan Barnard - Brons
Etricia Badenhorst - Brons
Hanco von Abo - Brons
Lounari Lamprecht - Brons
Willouw van Zyl - Brons
Riani Maass - Brons
Kaydee Wakefield - Brons
Linton Shawn Maritz - Brons
Elani Myburgh - Brons
Nicky 
Nicolaas Dippenaar - Brons
Emae Fourie - Brons
Anerie Burger (regisseur) - Silwer

 

 

Mallewales:

Springbok:

Mallewales wen GOUD!

Beste produksie en aktrises van die aand!

Talana wen ook Beste Aktriese van die hele toneelfees!

Talana Rossouw - goud
Mariete Strauss - goud
Regisseur Anerie Burger - goud
Teks - goud

 

Fraserburg:

Talana Rossouw - Goud 
Mariete Strauss - Goud
Anerie Burger (regisseur) - Goud

 

Montagu:

Talana Rossouw ontvang DUBBEL GOUD vir spel

Talana word ook genomineer as top 3 beste aktrieses van die fees.
Mariete Strauss ontvang DUBBEL GOUD vir spel
Rinus Pieterse ontvang vir tegnies - SILWER 
Me. Anerie Burger ontvang GOUD vir props, GOUD vir regie en

Die teks in geheel ontvang ń DUBBEL GOUD

 

Droomstelers:

Montagu:

Willouw van Zyl - SILWER
Linton Shawn Maritz - SILWER
Leilani Denil - GOUD
Mariete Strauss - SILWER 
Stephanie van Heerden - GOUD
Etrecia Badenhorst - SILWER 
David F Malan - GOUD 
Dawid Hayes - SILWER 
Rinus Pieterse ontvang vir klank en beligting: GOUD
Regisseur, me. Anerie Burger, ontvang vir verhoog “decor en props” - DUBBEL GOUD en GOUD vir regie.



FOTO NAME 2018

taal nr 11 resize

Taal Nommer Elf Akteurs (van links agter)

Ryno Von Wielligh, Kristy Gilbert, Mike Basson, Nicky Loots, Milla Slabber, Dawid Hayes

(links voor) Jodeen Markram, Leigh Coetzee, Izelle Lourens, Hilde Burger, Emae Fourie, Berta Brand

skool resize

SKOOL(van links agter)

Brendan Barnard, Willouw Van Zyl, Nicky Dippenaar, Linton Maritz, Hanco von Abo, Stephanie van den Heever, Dawie Malan.

(links voor) Lounari Lamprecht, Leilani Denil, Etricia Badenhorst, Emae Fourie, Riani Maass, Kaydee Wakefield, Linet Smit.

Matthew Moore (afwesig)

droomstelers resize

Droomstelers;

Dawie Malan, Dawid Hayes, Mariete Strauss, Linton Maritz, Stephanie van den Heever

(Voor) Willouw van Zyl, Leilani Denil, Etricia Badenhorst.

mallewales resize

Mallewales:

Talana Rossouw en Mariete Strauss


tegnies resize

Tegnies

Van links is Jonathan van der Merwe en Rinus Pieterse

 

annerie burger resize
                  Regisseur:  Juf. A Burger