•  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

MUSIEK EN KUNS

Sewe Velties het die Unisa musiekteorie eksamen geskryf en al sewe het met lof geslaag.

Kyla du Plessis (90%) en Etricia Badenhorst (80%) slaag albei die graad 4 musiekteorie eksamen.

Rene van der Walt (93%), Sanri Fokkens (87%), Milla Slabber (85%), Talitha Liebenberg (84%) en Renate Nagel (82%) slaag almal die graad 3 musiekteorie eksamen.

 

Kyla Mille en kie resize 

Van links is Kyla du Plessis, Milla Slabber, Etricia Badenhorst, Rene van der Walt,
                 Renate Nagel, Sanri Fokkens en Talitha Liebenberg

 

KUNSKOMPETISIE

Declon Pretorius het deelgeneem aan die Santam Kunskompetisie vir skole. Sy kunswerk is gekies om aan 'n aanlyn kunsuitstalling deel te neem. Hy het ook 'n medalje vir sy kunswerk ontvang.

Declan Pretorius resize

                                      Declon Pretorius