•  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

ATKV SPELATHON WENNERS

Vier leerlinge het aan die ATKV Nasionale Spelathon kompetisie se Noord-Kaap uitdunne deelgeneem.

Roney Mouton verwerf die tweede plek in die Afrikaans Huistaal Gr 9 afdeling. Lara Mostert verwerf die derde plek in die Afrikaans Huistaal Gr 9 afdeling en Elne Steyn wen die eerste plek in die Afrikaans Huistaal Gr 10 afdeling en dring dan deur na die finale kompetisie wat in Oktober in Johannesburg plaasvind.


Spelathon resize 

 Van links is Roney Mouton, Elne Steyn, Lara Mostert en Koot Becker.