•  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

NASIONALE BRUGBOU

Drie Velties het op 26 Augustus in Pretoria aan die SAICE Internasionale Brugbou Kompetisie deelgeneem. Hulle was die streekswenners van die SAICE Streeks Brugbou Kompetisie. Hulle bruggie met 'n massa van slegs 250 gram kon 'n las van 222,8 kg dra voordat dit gebreuk het. Dit is die swaarste las wat enige brug gebou deur 'n span van Duineveld nog kon dra. AJ Kruger, Christiaan Maree en Niel Oosthuizen het met die merkwaardige prestasie vyfde in die land geeindig.

 

Christiaan AJ en Neil resize 

                       Van links is Niel Oosthuizen, Christiaan Maree en AJ Kruger