•  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

UITRUILSTUDENTE

Twee Velties is gekies om as deel van die FSA uitruilprogram Duitsland te besoek. Celeste Kotze en Janke Myburgh gaan gedurende Junie Duitsland vir vier weke besoek. Hulle gaan in Frankfurt land waarna hulle dan na hul onderskeie gasfamilies gaan reis.

 

Celeste en Janke resize 

 Van links is Celeste Kotze en Janke Myburgh.