•  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

SKAAK: NOORD-KAAP INTERPROVINSIALE PROEWE

Twee van Veltieland skaakspelers het aan die Noord-Kaap Interprovinsiale skaakproewe deelgeneem tydens die April vakansie.

Justin Feris wen drie van sy ses wedstryde en eindig 11de.

William Nel wen vyf van sy ses wedstryde en speel een gelykop. Hy eindig eerste en is tans die beste o.18 skaakspeler op die Noord-Kaap skaakrangleer.


Skaak 1 resize 

                    Van links is William Nel en Justin Feris