MEJ. VELTIELAND 2017
Duineveld spog met ‘n 20ste Mej Veltieland
Veltieland het op 9 Maart die 20ste Mej. Veltieland gekroon.
Die tema van die aand “Something Old, Something New” het die deelnemers die geleentheid gegee om die gaste en beoordeelaars te verras met hul kreatiwiteit en skoonheid.
Voormalige Mej. Veltielande het ekstra glans aan die geleentheid verleen deur weer hul verskyning op die loopplank te maak.
Die manne van ADAM was die gaskunstenaars, en Melinda Bam (Mej. SA 2012) het as beoordeelaar en spreker opgetree.
‘n Glansgeleentheid uit die boeke, wat elke Veltie van 2017 sal onthou.
Lara Barnard (mej Veltieland 2017) en
Connie Conradie (Mnr Sjarmant)
Vlnr. Mariska Cilliers (1ste prinses) ; Lara Barnard (Mej Veltieland 2017);
Mieke Oosthuizen (2de prinses)
Vlnr. Stephen van Eeden(Ontwerper, Mariska Cilliers (2de prinses),
Lara Barnard (Mej Veltieland 2017), Mieke Oosthuizen (2de prinses) en
Melinda Bam (mej SA 2012)
Vlnr. Ruan de Bruyn (Mnr Galant - 2de), Connie Conradie (Mnr Sjarmant-wenner),
Henlu Liebenberg (Mnr. Astrant - 1ste)
Vlnr. Christi Engelbrecht, Dr. Ledivia Strauss, Juf. Daleen van Sittert,
Melinda Bam (Mej SA 2012), Stephen van Eeden, Len Fourie
Agter vlnr.: Mari Venter, Jacques Venter, Melinda Bam, Elzaan Bergh
Voor: Jan Kroon