•  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

TWEEKAMP

Elizna Reyneke, 'n graad 11-leerling, het Maandag, 20 Februarie 2017, aan die Griekwas Tweekamp Kampioenskappe deelgeneem en tweede in haar ouderdomsgroep geëindig. Sy is dan ook gekies vir die Griekwaspan wat aan die SA Kampioenskappe in April in die Paarl gaan deelneem.


Reyneke resize 

                                     Elizna Reyneke