•  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

NOORD-KAAP SKAAKPROEWE

Drie Velties het die naweek van 3 en 4 Februarie aan die Noord-Kaap skaakproewe deelgeneem.

In die o.18 A-afdeling was Lyle Maasdorp eerste en William Nel derde. In die o.16 afdeling was Joshua Basson derde.


William en kie resize 

Van links is Lyle Maasdorp. William Nel en Joshua Basson.